Skip to product information
1 of 2

Boesmanspoort

Boerenkaas Gemengde Boks 10Kg

Boerenkaas Gemengde Boks 10Kg

Regular price R 2,100.00 ZAR
Regular price Sale price R 2,100.00 ZAR
Unit price R 210.00  per  kg
Sale Sold out

Boesmanspoort Handgemaakte Boerenkaas

Met sorg en trots tradisioneel handgemaak op die plaas Boesmanspoort.
’n Volronde, ryk en geurige kaas met ’n romerige, gladde tekstuur – gemaak volgens ou plaashandwerk, waar tyd, kwaliteit en egtheid voorop staan.

Elke kaas word vervaardig uit suiwer, ongepasteuriseerde Jersey-melk, wat ’n diep, natuurlike romigheid en karaktervolle smaak verseker. Geen kortpaaie. Geen kunsmatige toevoegings. Net egte plaasgehalte.

Bestanddele

Ongepasteuriseerde Jersey-melk, kaaskultuur, rennet (nie-vegetaries), kalsiumchloried, sout en ’n beskermende kaasverf-bedekking.
Geen preserveermiddels, buiten sout.

Boerenkaas Gemengde Box

’n Noukeurig saamgestelde seleksie van ons handgemaakte Boerenkase, perfek vir onthaal, geskenke of fynproewers.

Ingesluitde geure:

  • Greek

  • Bruschetta

  • Cumin

  • Tradisioneel

Oorsprong

Handgemaak op die plaas Boesmanspoort, Noord-Kaap, Suid-Afrika.


Versending & Aflewering

Bestellings word elke Maandag vars vanaf die plaas versend.
Aflewering vind plaas binne 1–4 werksdae (gewoonlik teen Vrydag of vroeër, afhangend van ligging).

Bestellings geplaas ná Sondag 16:00 sal die volgende Maandag (die daaropvolgende week) versend word.

View full details