Bestellings Inligting

  • Alle betalings geskied via EFT (Elektroniese Fondsoorplasing).

  • Sodra jy jou bestelling geplaas het, ontvang jy ’n e-pos met bankbesonderhede.

  • Gebruik jou bestellingnommer (order nommer) as verwysing wanneer jy betaal.

  • Bestellings wat van Maandag tot Vrydag geplaas word, word op die daaropvolgende Maandag versend.

  • Ons gebruik The Courier Guy vir alle aflewerings.

  • Maak seker jy voeg jou selfoonnommer en afleweringsadres in tydens die checkout-afdeling.

  • Dit stel ons in staat om jou tracking nommer met jou te deel en verseker ’n gladde aflewering.

  • Dankie vir jou tyd en ondersteuning! Laat weet gerus as jy enige verdere vrae het.